KARAKTERS

 

 

 

 

Hoofkarakters:

 

 

Anika

Boy, Couple, Female, Girl, Love, Male

Professor in IT, spesialiseer in misdaad op sosiale media.

Haar taak is om Medusa op te spoor en die kode onskadelik te stel.

 

 

Russel

Boy, Couple, Female, Girl, Love, Male

ín Ervare toergids maar nou met ín eindbestemming wat aan hom,

sowel as sy medereisigers, totaal onbekend is.

 

Qbernet direksie:

 

 

Ferdinand

Boy, Couple, Female, Girl, Love, Male

BD en voorsitter van Qbernet.

Hy is terminaal met kanker en stuur sy span op ín spanbousessie na die verlate Namibwoestyn.

 

 

Modji

Boy, Couple, Female, Girl, Love, Male

Bemarking: Afrika.

Aards feminis met ín verbintenis met Modjadji, die ReŽnkoningin van die Lobedu in Limpopo.

 

 

Brent

Boy, Couple, Female, Girl, Love, Male

Bemarking: Internasionaal.

Ambisieus met een doel voor oŽ naamlik om Ferdinand as baas van Qbernet op te volg.

 

 

Dintle

Boy, Couple, Female, Girl, Love, Male

Personeel.

Weet van geraamtes in die kaste van elke direkteur, haar eie ingesluit.

 

 

Dieter

Boy, Couple, Female, Girl, Love, Male

Finansies.

Sterk ingestel op sy Afrikanerskap met ín grenslose lojaliteit teenoor Ferdinand.

 

 

Magda

Boy, Couple, Female, Girl, Love, Male

Reklame en beeldbou.

Ferdinand se beeldskone vrou. Sjarmant met ín betowerende invloed op al wat man is.  

 

 

Werner

Boy, Couple, Female, Girl, Love, Male

Tegnologie.

Alleenloper wat, sovÍr dit internet-sekerheid betref, geen gelyke het nie.

 

Randfigure:

 

 

Perseus

Boy, Couple, Female, Girl, Love, Male

Lid van die Amerikaanse CIA.

Vasberade om, soos sy naamgenoot uit die Griekse mitologie, Medusa te onthoof. 

 

 

Gustaf

Boy, Couple, Female, Girl, Love, Male

 

Lid van die Valke wat saam met Perseus en Monika werk om Medusa op te spoor.

 

 

Monika

Boy, Couple, Female, Girl, Love, Male

 

Gustaf se kollega wat Perseus se ware agenda met agterdog bejeŽn.

 

 

Christo

Boy, Couple, Female, Girl, Love, Male

Deurgaans vaag op die agtergrond maar as Afrikaner-radikaal,

het hy ín sterk invloed op die verloop van die verhaal.

 

 

Gesoek:

 

Medusa

 

Wat selfs enige een van die karakters hierbo kan wees.