PLEKKE

 

 

 

Benewens die kuberruim, speel die verhaal op twee terreine af twee so uiteenlopend as kan kom.

Die karaters in die verhaal is stedelinge, maar die noodlot dwing hulle na die woestyn waar hulle vir 14 lange dae in die woesterny moet oorleef.

Klik op die fotos hieronder om hierdie twee wrelde deur die o van die karakters te bekyk.

 

Verwante prent

Prentresultaat vir namib desert pictures

Sandton: n besiger stad kry mens nie.

Namib: van die eensaamste plekke op aarde.